Amerikaanse Nasionale Filmregister

Die embleem van die Amerikaanse Nasionale Filmregister.

Die Amerikaanse Nasionale Filmregister (Engels: National Film Registry (NFR)) is die Verenigde State se Nasionale Film Bewaringsraad se versameling films wat sedert die raad se ontstaan in 1988 vir bewaring gekies is, elk van die sowat 875 (in 2023) gekies vir sy historiese, kulturele en estetiese bydrae.[1] [2]

  1. 2021 National Film Registry Selections Reflects Diversity - ComingSoon.net
  2. National Film Registry Adds 25 New Films, Including 'Return of the Jedi' - The New York Times

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search